Harmony Village logo
Harmony Village Main community feed
← Back to community feed
Marili's Art ● Business · 5 days ago

Kuns kalenders beskikbaar

Daar is beperkte voorraad beskikbaar

A4 muur kalender R195
A3 muur kalender R250
A3 tafel kalender R250 (kan afgevee word met n klam lappie)
12x magnete R250 (kalender kan nie die jaar afgesny work)

Pudo teen R79, of optel in Heidelberg

0799001887
4 Likes 0 Comments
↗ Share 💬 WhatsApp